Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Suid-Afrika sal kreatief moet wees om 'n aftrede-ongeluk te keer
Outeur: Lee-Ann Steenkamp, USB
Gepubliseer: 07/03/2017

Hierdie artikel deur USB-dosent Lee-Ann Steenkamp is oorspronklik in The Conversation van 6 Maart 2017 gepubliseer. The Conversation is 'n onafhanklik bron van nuus en menings uit die akademiese en navorsingsgemeenskap wat direk aan die publiek beskikbaar gestel word.


In 1881 was Otto von Bismarck, die eerste kanselier van 'n verenigde Duitsland, die skepper van die konsep 'aftrede'. Volgens hom was die ideale tyd daarvoor 'n ouderdom van 70 jaar. Toentertyd het mense eenvoudig nie afgetree nie. As jy geleef het, het jy gewerk. Dit was 'n revolusionêre idee in 'n wêreld waar die lewensverwagting van 'n Duitse werker sowat 45 was.

  • Die skrywer, Lee-Ann Steenkamp, is Hoof: Nagraadse Diploma in Finansiёle Beplanning by die Bestuurskool, Universiteit Stellenbosch.