Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Fakulteit Lettere deel sy 2017 Taal-implementeringsplan
Outeur: Lynne Rippenaar-Moses
Gepubliseer: 25/01/2017

​Die 2017 Taalimplementeringsplan van die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe is onlangs deur die Universiteit se Senaat goedgekeur. As jy meer oor die plan wil weet, klik asseblief hier om die volledige plan af te laai. Let wel dat die aflaaibare dokument beide die Engelse en Afrikaanse weergawes van die plan behels.