Studente word aangemoedig om vir die jaarlikse ‘Global Student Leaders Summit’ aansoek te doen, wat in Maart 2017 plaasvind.
Die tema vir die 2017-konferensie is “Ontdek, Betrek en Ontwikkel”. Die konferensie sluit in twee dae van opwindende en interaktiewe leierskapsontwikkeling opleiding. Die ‘Global Student Leaders Summit’ vind plaas 24 – 26 Maart 2017 in Ohio, Verenigde State van America.
Die byeenkoms word geborg deur LEAD365 en word ondersteun deur ACPA en IASAS Global.
Om aansoek te doen antwoord die volgende vraag: “Waarom stel jy belang on deel van die ‘Global Student Leaders Summit’ te wees?” (maksimum 200-woord antwoord), voeg ‘n 200-woord beskrywing van jou leierskapservaring en -rolle, asook jou 2-blad CV wat insluit jou adres, jaar van studies, en in watter provinsie jy bly na enquiries@iasas.global. Die aansoek moet in Engels wees en in ‘n Microsoft Word document gestuur word.
Aansoeke sluit die 10de Desember 2016.Lees die dokument wat hier bygevoeg is vir meer besonderhede oor die 'Global Student Leaders Summit' of klik hier.