Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Hou ons Universiteite op koers
Outeur: Corporate Marketing/Korporatiewe Bemarking
Gepubliseer: 24/10/2016

Universiteite Suid-Afrika (USAf) het op 23 Oktober 'n gesamentlike verklaring deur die visekanseliers van Suid-Afrika se 26 openbare universiteite in die Sunday Times gepubliseer.

"Ons skryf aan alle Suid-Afrikaners om ons kommer uit te spreek rakende die bedreiging wat die huidige krisis in hoëronderwys vir die volhoubaarheid en kwaliteit van ons universiteite inhou," sê die visekanseliers.

Luidens die verklaring doen die 26 visekanseliers 'n beroep op alle Suid-Afrikaners "om saam met ons universiteite te werk om te verseker dat die 2016 akademiese jaar in die nasionale belang en tot die voordeel van individuele studente en hul families suksesvol voltooi word."

Lees die volle verklaring hier.