Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Veilige ruimtes nodig om oor pyn en woede te praat
Outeur: Ian Nell
Gepubliseer: 28/09/2016

Suid-Afrikaners benodig veilige ruimtes waar hulle oor hul pyn, woede en haat kan praat om die wonde van die verlede te genees, skryf prof Ian Nell van die Departement Praktiese Teologie en Missiologie in ʼn meningsartikel wat op Dinsdag (27 September 2016) op The Conversation-webtuiste geplaas is.

  • Klik hier om die artikel te lees.

Foto: Pixabay