Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Spesiale uitgawe van SPiL Plus oorgedra aan Hans den Besten
Outeur: Kate Huddlestone
Gepubliseer: 08/02/2016

​'n Nuwe spesiale uitgawe van Stellenbosch Papers in Linguistics is beskibaar by http://spilplus.journals.ac.za/pub/issue/view/83.

Hierdie spesiale uitgawe, opgedra aan Hans den Besten, het gasredakteurs Theresa Biberauer en Johan Oosthuizen.

Inhoudsopgawe

Foreword 
by T. Biberauer

Afrikaans and Dutch as closely-related languages: A comparison to West Germanic languages and Dutch dialects 
by W. Heeringa, F. de Wet and G.B. van Huyssteen

Die naslaanpotensiaal van lemmakandidate vir ʼn monofunksionele beknopte Nederlands-Afrikaans-woordeboek 
deur H.L. Beyer

Die gebruik van Afrikaanse modale partikels deur voormalige Khoisprekers 
deur C.J. Conradie

Lexical borrowing by Khoekhoegowab from Cape Dutch and Afrikaans 
by W.H.G. Haacke

Khoi en Oosgrensafrikaans 
deur M.C.J. van Rensburg

Reflexives and reflexive constructions in Afrikaans 
by J. Oosthuizen

Nie sommer nie: Sociohistorical and formal comparative considerations in the rise and maintenance of the modern Afrikaans negation system 
by T. Biberauer