Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Jaarlikse Menseregtelesing
Begin: 29/08/2019, 18:30
Einde: 29/08/2019, 20:00
Kontak:Yolandi - 021 808 4853
Plek: JC de Wet-saal, Ou Hoofgebou h/v Victoria- en Ryneveldstraat

​Die Fakulteit Regsgeleerdheid en die HF Oppenheimer Leerstoel in Menseregte nooi u vriendelik uit na die Jaarlikse Mensregtelesing aangebied deur Mnr Thembekile Kimi Makwetu, die Ouditeur-Generaal van Suid-Afrika. Die titel van die lesing is "Accountability for public resources: the role of the Auditor-General". Die lesing vind op 29 Augustus 2019, 18:15 vir 18:30 in die JC de Wet Saal, Ou Hoofgebou plaas. RSVP asseblief voor of op 19 Augustus 2019 by yolandi@sun.ac.za .