Kursusleeslyste brei die Biblioteek se ondersteuning van onderrig en leer by die Universiteit Stellenbosch uit. Lees meer hier.
Vir navrae / opleidingsgeleenthede / stap-vir-stap instruksies: besoek https://library.sun.ac.za/leeslyste