Kontak:Ms Vuyiseka Klaas
- 0218083036
Plek: Old Main Building, Faculty of Law.
Prof Nicola Smit, Dekaan, Fakulteit Regsgeleerdheid
nooi u hiermee vriendelik uit na die 19de Jaarlikse Menseregtelesing
Prof Cathi Albertyn
Nasionale Navorsingstigting Navorsingsleerstoel in Gelykheid, Reg en Sosiale Geregtigheid, Skool vir Regte, Universiteit van Witwatersrand
oor
Substantiewe Gelykheid in Suid-Afrika: Verlede, Hede en Toekoms
Woensdag, 9 April 2025: 18:00 vir 18:30
Ou Hoofgebou, Fakulteit Regsgeleerdheid
Die lesing sal deur 'n skemerkelkie gevolg word
RSVP heir teen 26 Maart 2025