Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Dept Statitiek Seminaar: Zoë-Mae Adams (SU) - Embedded word MCA biplots for sentiment visualisation
Begin: 12/04/2024, 13:00
Einde: 12/04/2024, 14:00
Kontak:Elizna Huysamen -
Plek: Van der Sterr building, 2nd Floor, Room 2048

​Teksdata is waardevol aangesien dit ’n prentjie skep van menslike interaksie deur geskrewe kommunikasie, hetsy akademies, professioneel of sosiaal. Die bestud-ering van teks is nuttig om insig te kry van histories en huidige samelewings.