Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Mozart Requiem by die Endler 15 3n 16 Maart 2024
Begin: 15/03/2024, 19:00
Einde: 16/03/2024, 19:00
Kontak:Vicky Davis - +27 21 808 2358
Plek: Endler Hall, Stellenbosch Conservatorium

MOZART REQUIEM

met:  Hlengiwe Mkhwanazi (sopraan), Lente Louw (alt), Jason Atherton (tenoor), Conroy Scott (bas), Schola Cantorum Stellenbosch, Stellenbosch University Camerata (Suzanne Martens, konsertmeester), onder leiding van Martin Berger

Die Schola Cantorum voer saam met die Universiteit Stellenbosch Camerata, gelei deur Suzanne Martens en onder leiding van Martin Berger, Mozart se Requiem in D mineur uit. Dié wel-bekende meesterstuk is 'n ikoniese werk in die oratorium genre,  bewonder en gevier deur die eeue, en bly een van die mees gereeld uitgevoerde koorwerke. Daar sal 'n onthaal wees na elke vertoning, waar gehoorlede die kunstenaars kan ontmoet. Geborg deur die Hermann Ohlthaver Stigting.

Vrydag 15  Maart 19:00 
EN
Saterdag 16 Maart 19:00
Endlersaal, Stellenbosch
Kaartjies: R75 - R180​

Bespreek by Webtickets

Webtickets link: https://www.webtickets.co.za/v2/Event.aspx?itemid=1543250561