Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
18de Jaarlikse Menseregte-lesing
Begin: 19/03/2024, 18:00
Einde: 19/03/2024, 21:00
Kontak:Vuyiseka Klaas - +27678649451
Plek: Old Main Building, Faculty of Law, Stellenbosch University

Prof Sandra Liebenberg, H. F. Oppenheimer Leerstoel in Menseregte en

Prof Nicola Smit, Dekaan, Fakulteit Regsgeleerdheid

nooi u hiermee vriendelik uit na die 18de Jaarlikse Menseregtelesing

aangebied deur

Regter Jody Kollapen, Konstitusionele Hof van Suid-Afrika

oor

Die Verwesenliking van Sosio-Ekonomiese Regte in ʼn Ongelyke Samelewing

Dinsdag, 19 Maart 2024: 18:00 vir 18:30

Ou Hoofgebou, Fakulteit Regsgeleerdheid

Die lesing sal deur 'n skemerkelkie gevolg word

 

RSVP hier teen13 Maart 2024