Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
US se Jaarlikse Menseregtelesing
Begin: 22/03/2023, 18:30
Einde: 22/03/2023, 20:30
Kontak:Christiaan van Schalkwyk - 0787117213
Plek: Old Main Building, 1023

​Prof Sandra Liebenberg, H.F. Oppenheimer Leerstoel in Menseregte, en Prof Juanita Pienaar, Waarnemende Dekaan van die Fakulteitregsgeleerdheid, nooi u hartelik uit na die 17de Jaarlikse Menseregtelesing. Die lesing word aangebied deur Dr Tlaleng Mofokeng, die Verenigde Nasies Spesiale Rapporteur van die Reg op Gesondheid, met die onderwerp: "Wie Glo Swart Vroue? Die Toepassing van die Reg op Gesondheidsraamwerk om Epistemiese Ongeregtigheid Ongedaan te Maak". 

Die lesing vind plaas op 22 Maart 2023 van 18:30 tot 20:30 in Kamer 1023 van die Ou Hoofgebou. 

Die lesing kan aanlyn of persoonlik bygewoon word. Registreer asseblief by: https://forms.office.com/r/wxDnqmQVBX .

'n Skakel van die lesing sal per e-pos gestuur word. 

Kontak asseblief vir Christiaan van Schalkwyk (christiaanvs@sun.ac.za) of Gideon Basson (bassong@sun.ac.za)​ vir enige verdere navrae.