Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Gesonde Jy
Begin: 01/02/2023, 11:00
Einde: 10/02/2023, 11:00
Kontak:Louise Engelbrecht - 0218082818
Plek: Coetzenburg


Sluit by ons aan vir 'n 6-weke oefen program onder toesig om jou jaar op 'n gesonde noot af te skop vol energie.

Die program hardloop van 13 Februarie tot 24 Maart and sluit die volgende in:

liggaamsamestelling metings (voor en na)

voeding konsultasie deur Fuel Form

3 groep oefen sessies per week

  • buite loop sessie
  • "circuit sessie"
  • hoë intensiteit interval sessie (binne en buite)

Elke sessie sal tussen 30-45 minute duur. Jy kan kies tussen die oggend sessie 6:00 of om die middag sessie 17:00 by te woon. Al die sessies vind plaas by Coetzenburg.

Koste: R1500

Vir meer inligting en om jou plek te bespreek kontak ons by: louisee@sun.ac.za of 021 808 2818

Besprekings sluit op 10 Februarie 

Gesonde Jy word aangebied deur die Departement Oefening, Sport en Lewenstyl Medikasie