Kontak:Paulette Talliard
- 021 808 9046
Plek: Stellenbosch University Library
Hierdie jaar se
Internasionale Ooptoegangsweek fokus op klimaatsverandering en
klimaatsgeregtigheid. Die drastiese wêreldwye verandering in die klimaat
het verreikende gevolge. Soos gesien in KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap
in April 2022, toe KwaZulu-Natal tot 'rampgebied verklaar is, kan
hierdie gevolge enige land tref.
Sulke
tragedies kan 'n gemenskap verowes deur die beskadiging en vernietiging
van kritieke vervoer-, kommunikasie-, elektriese en
gesondheidsinfrastruktuur wat ook daartoe lei dat reddingswerk en
noodleningspogings bykans onmoontlik is.
Derhalwe is hierdie jaar se tema Oop vir Klimaatsgeregtigheid.
Om te registreer in Persoon of Teams, klik hier.
Navrae: Paulette Talliard