Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
’n Afrikaanse vertaling van Anne Enright se "Night swim" vir Internasionale Vertaaldag
Begin: 30/09/2022, 13:00
Einde: 30/09/2022, 14:00
Kontak:Lerie Tredoux -
Plek: Lettere 602 | Arts 602

​As deel van ’n internasionale projek om die werk van die Ierse outeur Anne Enright te vertaal, het studente in die Honneursklas in Vertaling die kortverhaal "Night swim" as ’n klasprojek aangepak. Sluit Vrydag 30 September 2022 – Internasionale Vertaaldag – by hulle aan wanneer hulle die Afrikaanse vertaling en die projek bespreek.