Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Sluit aan by US vir die ASF ter voorbereiding van COP27 – Hibriede Forum
Begin: 05/09/2022, 13:00
Einde: 09/09/2022, 13:00
Kontak:CLIMATEEVENTS@sun.ac.za -
Plek: Krotoa Building, Stellenbosch University

Die Skool vir Klimaatstudies kondig graag die eerste Afrika Streeksforum (ASF) oor Klimaatsverandering aan. Die geleentheid word in samewerking met GAUK (Die Globale Alliansie vir Universiteite oor Klimaat) by Stellenbosch Universiteit aangebied. 

Sluit by ons aan van 5 tot 9 September 2022 wanneer ons die Afrika Agenda in die aanloop tot COP27 bespreek, wat later vanjaar in Sharm El-Sheikh, Egipte plaasvind 

  

Die kongres, wat in hibridiese formaat aangebied word, sluit sessies in wat fokus op voedsel- en watersekerheid, ramprisikovermindering, volhoubare en betroubare energie, en die impak van klimaatsverandering op mense en besighede in Afrika. Bykomende sessies handel oor Jeugbetrokkenheid en Klimaataksie. 

 

Belangstellendes kan teen Woensday 31 Augustus 2022 hul voorneme om die streeksforum by te woon, registreer: