Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Rangordes by Universiteit van Stellenbosch - 'n Inligtingsessie
Begin: 18/08/2022, 11:00
Einde: 25/08/2022, 11:00
Kontak:Albe Van Niekerk - 0218083967
Plek: Van der Sterr 1041

Die Afdeling Inligtingsoorsigbestuur bied aan

Rangordes by Universiteit van Stellenbosch - 'n Inligtingsessie​

Die rangorde bespreking handel oor die akademiese rangordes van globale universiteite, bv. ons rangorde by die Times Higher Education universiteitsrangordes, Clarivate Analytics en ARWU (Academic Ranking of World Universities). Beter begrip van metodologie, definisies en indikatore, asook die bespreking van nuwe en opkomende rangordes, bv. THE impakrangordes wat universiteite assesseer teen die Verenigde Nasies se Volhoubaarheids Ontwikkeling Doelwitte (SDGs).

Donderdag, 25 Augustus

12h30-14h00

Van der Sterr 1041

RSVP by albe@sun.ac.za voor 24 Augustus