Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Personeelbyeenkoms
Begin: 08/12/2021, 13:00
Einde: 08/12/2021, 14:00
Kontak:CCMD -
Plek: MS Teams

Prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier, nooi alle personeellede uit na die laaste personeelbyeenkoms vir 2021.Datum: Woensdag, 8 Desember 2021Tyd: 13:00 tot 14:00Formaat: MS Teams Webinar Skakel: https://rebrand.ly/SU-STAFF-ASSEMBLYDagboek: Maak die aanhegsel oop om die geleentheid op jou Outlook-kalender te plaas.Ons sal terugkyk op die jaar wat verby is en vooruitkyk na die jaar wat voorlê. Personeel sal ook op hoogte gebring word van die jongste Raadsbesluite en ander belangrike ontwikkelings by die Universiteit.Personeel word versoek om teen Maandag, 6 Desember vrae in te dien deur ’n e-pos te stuur na ecomms@sun.ac.za. Personeel sal ook die geleentheid gegee word om vrae te stel deur hul hand op te steek tydens die vraag-en-antwoord-sessie.