Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Jong Alumni Vasvra-aand
Begin: 05/10/2021, 20:00
Einde: 05/10/2021, 21:30
Kontak:Elise Groeneveld -
Plek: Online

​​Ter viering van Wêreldonderwysersdag nooi die Fakulteit Opvoedkunde ons jong alumni-gemeenskap (35 jaar en jonger) uit na 'n opwindende, interaktiewe, virtuele vasvra-aand. Kom kuier saam met ou vriende en maak kennis met ander in jou beroep wat jou akademiese tuiste deel. Maak jou gereed vir 'n aand vol adrenalien en 'n bietjie nostalgie.

Volg die skak​el om te registreer. Registrasie sluit 4 Oktober.

Vir enige vrae, stuur gerus ʼn e-pos aan egroeneveld@sun.ac.za.

Ons sien uit daarna om jou aanlyn by die Fakulteit se eerste jong alumni-geleentheid te verwelkom.​