MITE: Emoji's is net emoji's
Uitnodiging: Werksplekgrense: Verkeerde kommunikasie en misinterpretasie van boodskappe tussen kulture, ouderdomme en geslagte
U word uitgenooi om ‘n gesprek by te woon tussen Qaqambda Mdaka, Gevallekoördineerder by die Eenheid vir Gelykheidwaardigheid, en kliniese sielkundiges, Kevashini Govender-Naidoo en Ayesha Booley-Schreuder. Die drie sal grense in die werksplek bespreek met n fokus op kommunikasie tussen verskillende ouderdomme; kultuur en die misinterpretasie van taal en subteks; geestesgesondheid en subtiele boodskappe; onbewustelike gebruik van flirterige taal en hoe emoji's verkeerd geïnterpreteer kan word.
Datum: 30 September 2021
Tyd: 13:00 - 14:00
Vir meer inligting, kontak Nadine Christians by nchristians@sun.ac.za.
As jy hierdie aanlyn-bekendstelling wil bywoon, registreer asseblief
hier.