Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Geletterdheidsdag: Opvoedkundige Gesprekke - Geletterdheid en Veeltaligheid
Begin: 08/09/2021, 16:00
Einde: 08/09/2021, 17:00
Kontak:Elise Groeneveld -
Plek: Online

​Sluit op Geletterdheidsdag (8 September) by ons aan vir 'n innemende gesprek ook geletterdheid en veeltaligheid​.

Die paneellede sal kernaspekte van geletterdheid en die invloed van veeltaligheid aanspreek. Die gehoor sal die geleentheid hê om vrae te vra wat die paneellede tydens die gesprek sal beantwoord.​

Voorsitter: Prof Mbulungeni Madiba - Dekaan, US Fakulteit Opvoedkunde

Paneellede: 

Prof Christa van der Walt - Vise-Dekaan (Navorsing en Nagraadse Studieleiding), US Fakulteit Opvoedkunde

Nangamso Mtsatse - Hoof Uitvoerende Beampte, Funda Wande

Dr Zelda Barends - ​​Dosent, Departement Kurrikulumstudie, US Fakulteit Opvoedkunde

​ 

Datum: Woensdag, 8 September 2021
Tyd: 16:00 - 17:00
Klik op die skakel ​om die bespreking by te woon.