Die volgende #SmartResearcher biblioteekwebinare sal in September aangebied word. Die skakel na MS Teams sal aangestuur word tydens registrasie.
Kopieregkwessies met die skryf van tesisse en proefskrifte Datum: Woensdag 1 September, 12:30-13:30 Registreer asseblief hier |
Hoe om 'n literatuuroorsig te doen Datum: DInsdag 7 September, 09:00-11:00 Registreer asseblief hier |
Beginsels van data visualisering Datum: Dinsdag 7 September, 14:00-15:30 Registreer asseblief hier |
Hoe om die Institusionele Navorsingsdata bewaarplek te gebruik Datum: Woensdag 8 September, 14:00-16:00 Registreer asseblief hier |
'n Oorsig van funksionaliteite van SAS vir data analise en visualisering Datum: Donderdag 9 September, 11:00-12:30 Registreer asseblief hier |
Oorsig van sagteware vir effektiewe data analise en visualisering Datum: Dinsdag 14 September, 11:00-12:30 Registreer asseblief hier |
Mendeley vir verwysingsbestuur Datum: Donderdag 16 September, 14:00-15:30 Registreer asseblief hier |
Sistematiese literatuuroorsigte uit 'n gesondheidsorg perspektief (Materiaal sal teen jou eie tempo deurgegaan word en deur 'n kort vraag en antwoord sessie opgevolg word)
Datum: Maandag 27 September, 10:00-10:30 Registreer asseblief hier |
Inleiding tot data visualisering met Tableau en RAWGraphs Datum: Dinsdag 28 September, 11:00-13:00 Registreer asseblief hier |
Verbeter die sigbaarheid van jou navorsingsuitsette deur middel van selfargivering Datum: Donderdag 30 September, 14:00-15:30 Bespreek asseblief hier |