Kampusgesondheidsdiens bied op Vrydagoggende `n CPD-praatjie aan oor `n verskeidenheid onderwerpe. Hierdie praatjies vind plaas op Microsoft Teams om 8:00, en duur ongeveer 1 uur. Jy sal 1 CPD punt toegeken word vir bywoning.
Vrydag, 8 October 2021, bied Dr Pierre Viviers `n praatjie aan oor Disease outbreaks, prevention and ethical considerations for healthcare practitioners.
Bevestig asseblief jou bywoning met
Me Kim Delie
Epos: kimvermeulen@sun.ac.za
RSVP teen 12h00, 1 dag voor die aanbieding.
Indien jy `n aanbieder vir een van ons CPD-praatjies wil wees, kontak gerus vir Me Delie.