Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Navorsing in wiskunde
Begin: 20/08/2021, 13:00
Einde: 20/08/2021, 14:00
Kontak:Dr Gareth Boxall -
Plek: MS Teams meeting

​Wat is “navorsing in wiskunde" en wat behels dit? Kom meer te wete oor navorsing in wiskunde gedurende 'n reeks van mini-gesprekke deur nagraadse studente en navorsers in die Departement Wiskundige Wetenskappe gedurende etenstyd op 20 Augustus 2021. Die sprekers is mnr. Jacques Rabie (BScHons), me. Emma Theart (MSc) en me. Hosana Ranaivomanana (PhD), en dosente en navorsers in wiskunde, Dr Bruce Bartlett en Dr Gareth Boxall.