Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Gebaretaalsessies nou aanlyn
Begin: 21/09/2020, 13:00
Einde: 16/10/2020, 13:00
Kontak:Disability Unit -
Plek: Online

​Studentesake bied vanjaar agt inleidende gebaretaal video's aan. Dit sal tussen 21 September en 16 Oktober per e-pos met belangstellende studente en personeellede gedeel word.

Die intermediêre klasse word in 2021 op Tygerbergkampus aangebied. Alle video's wat in 2020 gedeel is, is verpligtend om in te skryf vir die 2021 intermediêre klasse.

As u belangstel om hierdie video's te ontvang, kontak die Eenheid vir Gestremdhede by disability@sun.ac.za vir meer inligting.