Kampus Gesondheids Diens bied elke 2 weke `n CPD-praatjie aan oor `n verskeidenheid onderwerpe. Hierdie praatjies vind plaas op `n Vrydag om 8:00, en duur ongeveer 1 uur. Jy sal 1 CPD punt toegeken word vir bywoning.
Vrydag, 16 Oktober, bied Dr Pierre Viviers `n praatjie aan oor “NHI"
Hierdie sal plaasvind via Microsoft Teams
Bevestig asseblief jou bywoning met Ms Susan Crumpton (Epos: scrumpton@sun.ac.za)
Indien jy `n aanbieder vir een van ons CPD-praatjies wil wees, kontak gerus vir Ms Crumpton.