Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Webinaar-reeks: Hoe om Openbare Gesondheid COVID-19 toekomsbestand te maak
Begin: 30/07/2020, 13:00
Einde: 30/07/2020, 14:00
Kontak:Stacey Blows -
Plek: Online

​Die volgende webinaar, aangebied deur die Afdeling Gesondheidstelsels en Openbare Gesondheid, sal die onbedoelde gesondheidsgevolge van die COVID-19 pandemie in Suid-Afrika ondersoek.

Datum: 30 Julie 2020 om 13h00.

Spreker: Dr Lungiswa Nkonki

Meer inligting.