Te midde van 'n wêreldwye
gesondheidskrisis hou die Fakulteit Geneeskunde en
Gesondheidswetenskappe van die Universiteit Stellenbosch die 64ste
Akademiese Jaardag op 'n virtuele platform op die middae van Woensdag 26
Augustus en Donderdag 27 Augustus 2020. Lees meer.
Registreer hier.