Hierdie opleidingswerkswinkel sal besin oor die potensiaal van godsdiens en kultuur om by te dra tot uitsluiting en dehumanisering, asook die kreatiewe, humaniserende belofte van godsdiens en kultuur om by te dra tot ware inklusiwiteit en sosiale geregtigheid.
Om vir die werkswinkel te registreer en 'n skakel te ontvang om aan te sluit, e-pos Me. Grizelda Adams: grizeldaa@sun.ac.za