Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Ouers ontmoet die dekaan
Begin: 23/01/2020, 16:00
Einde: 23/01/2020, 17:00
Kontak:Tanja Malan - 021 808 9564
Plek: Coetzenburgsentrum / Centre, Coetzenburg

Donderdag, 23 Januarie 2020

16:00 – 17:00       Ouers van EBW-eerstejaarstudente ontmoet die dekaan, personeel en studentekomitee van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe

Let wel:                Hierdie ontmoeting is slegs vir ouers; nie vir studente nie.

Plek:                     Coetzenburgsentrum, Coetzenburg

Die Rektorsverwelkoming (reg langs die Coetzenburgsentrum) volg om 18:00.