Kan ons die musiek van die kunstenaar skei? Moet ons? Dit is 'n vraag waarmee mense wêreldwyd stoei as dit kom by liedjies wat hulle vroeër sonder skuldgevoelens geniet het. Help 'cancel culture'?
Neem deel aan ons paneelbespreking met: Ncebakazi Mnukwana, Primrose Mrwebi, Amanda Gouws, Skhumbuzo Mazibuko and Barbara Nussbaum.
Verversings sal bedien word.