Kontak:Marie Malherbe
- 021 808 2225
Plek: Lokaal / Room 715, CGW Schumanngebou / Building
Mnr S Manyathi: Donderdag, 23 Mei
Die
PhD-mondeling van mnr S Manyathi (Skool vir Publieke Leierskap) met die
proefskriftitel The
influence of procurement practices on service delivery: an analysis of
Government legislation – service delivery relationships in South Africa,
vind plaas op Donderdag,
23 Mei 2019 om 11:00. Besonderhede oor plek en bywoning is
hier onder.
Plek waar eksamen plaasvind:
Kamer
715, CGW Schumanngebou, Bosmanstraat, Stellenbosch
Antwoord
asb.: Indien u hierdie geleentheid wil bywoon, stel asb betyds vir Marie
Malherbe in kennis by tel 021 808 225 of e-pos mm4@sun.ac.za.