Prof Coenie Koegelenberg van die Afdeling Pulmonologie, Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe, lewer op 3 Junie 2019 sy intreerede getiteld The Significance of Sound: Learning Through Listening.
Datum: 3 Junie 2019
Tyd: 17:30 vir 18:00
Plek: Lesinglokaal 5, Onderwysgebou, Tygerberg-kampus
RSVP by meggan@sun.ac.za.
Verversings word na die intreerede bedien. Dui asseblief spesiale dieetvoorkeure aan.