Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Intreerede: Prof Gert Van Zyl
Begin: 21/05/2019, 17:30
Einde: 21/05/2019, 18:00
Kontak:Meggan Ceylon - 021 938 9091
Plek: Tygerberg Campus

​Prof Gert van Zyl  van die Afdeling Geneeskundige Virologie, Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe, lewer op 21 Mei 2019 sy intreerede getiteld Along a Meandering Road: Highlights and Lessons in Medical Virology.

Datum: 21 Mei 2019
Tyd: 17:30 vir 18:00
Plek: Lesinglokaal 7, Education Building, Tygerberg Campus

RSVP voor Vrydag, 10 Mei 2019 by meggan@sun.ac.za.

Verversings word na die intreerede bedien. Dui asseblief spesiale dieetvoorkeure aan.