Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
ITN Toekoemnavorsing werkswinkel
Begin: 21/02/2019, 08:30
Einde: 21/02/2019, 12:30
Kontak:Heilet Bertrand - 0219184144
Plek: USB Campus Bellville
Die fasiliteerder sal deelnemers se huidige denkmodelle uitdaag deur verskillende opsies vir moontlike en waarskynlike toekomste te oorweeg. Die uitkoms van hierdie sessie is groter duidelikheid en begrip van toekomsnavorsingmetodes en hul praktiese toepassing. Organisasies kan dan die nuutverworwe insigte gebruik om hul strategieë en die implementering daarvan te ontwikkel en aan te pas.