Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
'Forward' boekbekendstelling
Begin: 06/02/2019, 18:00
Einde: 06/02/2019, 20:00
Kontak:Natasha Coltman - 021 808 3691
Plek: SU Museum, 52 Ryneveld Street, Stellenbosch
Die Universiteit Stellenbosch Museum nooi u uit na die Forward boekbekendstelling. Die boek is versterk die onlangse uitstalling genaamd Forward? Forward! Forward met  opstelle  gelewer deur die Instituut vir Toekomsnavorsing (ITN) aan die US en toonaangewende futuriste in Suid-Afrika en verder.
 
Daar sal 'n bespreking wees deur dr Morne Mostert (direkteur) en dr Njeri Mwagiru (senior futurist)  en Robyn-Leigh Cedras en Maurice Mbikayi (uitstallingspaneellede).
 
Verversings sal bedien word. Die publikasie sal beskikbaar wees by die bekendstelling @ R100.