OPENBARE LESING TER HERDENKING VAN INTERNASIONALE HIV-DAG Op 1 Desember, elke jaar sedert 1988, word die aandag opnuut gerig op bewusmaking van die VIGS pandemie as gevolg van die HIV infeksie wat steeds versprei word. Terselfdertyd word diegene wat as gevolg van die infeksie gesterf het, herdenk.. Datum: 30 November 2018; 11:00 – 13:00
Plek: Kapel, Fakulteit Teologie, Universiteit Stellenbosch, Dorpstraat 171, Stellenbosch
PROGRAM 11:00
Welkom: Prof Julie Claassens 11:15 Lesing 1 "From treatment to prevention" Skolweni Zelanga 12:00 Lesing 2 "Is my 'care' your 'care'? Pastoral care in the times of decolonisation" Nobuntu Penxa-Matholeni 12:45 Kersaansteekseremonie: Nina Müller van Velden 12:50 Sluiting: Prof Nadine Bowers-du Toit RSVP teen 26 November 2018 Helette, hvdwest@sun.ac.za
Aangebied deur die Gender eenheid en die Beyers Naudé Sentrum vir Publieke Teologie
|