As deel van die Universiteit Stellenbosch se Eeufeesvierings nooi
die US Museum, in vennootskap met die Nelson Mandela Museum,
u hartlik uit na die
3de Nelson Mandela Kollokwium.
Tema: Die Universiteit Stellenbosch en Nelson Mandela by die 100-merk
Datum: 12 April 2018
Tyd: 18:00
Plek: US Museum, Ryneveldstraat 52, Stellenbosch
RSVP: Mnr Ricky Brecht by rickyb@sun.ac.za of 021 808 3660
Versnaperings en wyn sal na die gesprekke bedien word.