Die gestremdheid bewustheid werksessies bestaan uit 'n reeks van vier etensuur bewusmakingsessies, met betrekking tot die insluiting van mense met gestremdhede op kampus. Tydens hierdie sessies sal ons besprekings fasiliteer wat verband hou met hoe ons beter insluiting in ons omgewings kan bevorder. Verskillende temas sal behandel word, soos stereotipering, fisieke toegang, psigososiale toeganklikheid, universele ontwerp en die verhouding tot gestremdheid en nog baie meer.
Hierdie sessies word gratis aangebied.
Semester 1:
- 16 April 2018
- 30 April 2018
- 2 May 2018
- 7 May 2018
Semester 2:
- 17 September 2018
- 24 September 2018
- 3 October 2018
- 8 October 2018
Time: 1pm-2pm
Venue: Den Bosch
Please note that the sessions will take place over a period of 4 weeks with 1 (1hour) session per week.