Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Impak van nanotegnologie op gesondheidsorg en kankerbehandeling
Begin: 23/03/2018, 10:00
Einde: 23/03/2018, 11:00
Kontak:Suzette Els - 021 808 3072
Plek: First Year Chemistry Building, De Beer Street / Eerstejaar Chemie Gebou, De Beer Straat

​Die Fakulteit Natuurwetenskappe nooi u vriendelik uit na 'n eeufees gaslesing deur US alumnus Dr André Nel. Dr Nel is ’n uitgelese professor in medisyne by die Universiteit van Kalifornië, Los Angeles (UCLA), waar hy een van die grootste nanotegnologie programme in die Verenigde State van Amerika met federale befondsing gevestig het. Hy ontvang ’n eredoktorsgraad van die Universiteit Stellenbosch tydens die Maart 2018 gradeplegtigheid.