Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Dagbreek Maties Straatmyl
Begin: 06/03/2018, 18:00
Einde: 06/03/2018, 20:00
Kontak: -
Plek: Victoriastraat, Stellenbosch

​Hierdie geleentheid is ‘n huldeblyk aan De Villiers Lamprecht, ‘n voormalige inwoner van Dagbreek, wat die eerste Suid-Afrikaner was om die droommyl op 13 November 1964 in Coetzenburg te hardloop. Musiek en vermaak vorm deel van die fees! Alle alumni is welkom.