Die SAAFoST R2500 prys vir die beste produk en voorlegging is deur die MEAN CREAM span gewen. Hul roomys het bestaan uit 'n boontjie basis tussen twee lae swart kraakbeskuitjies en growwe sout. Kreatiwiteit met Wetenskap!
Foto: Rijan Kelder, Marli Le Roux, Felix Bekker, Brigitta Florentino, Renée Crous & Lushé February