Werksgeleenthede by die US
Die Universiteit Stellenbosch (US) is ’n voorkeurwerkgewer waar ons personeel bemagtig om die strategiese doelwitte van die Universiteit te bereik. Ons bied werksgeleenthede vir akademici en professionele praktisyns, asook studente- en internskappe. Om meer te wete te kom en om aansoek te doen, klik op die toepaslike skakel hieronder vir huidige werksgeleenthede/vakatures.