Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Aanlynmodules

Dit is tans baie moeilik om te voorspel wat die nasionale beperkingsvlakke en regulasies weens COVID-19 vir die res van 2020 gaan wees. Om studente en ouers te help met beplanning het die onderskeie fakulteite besluit watter modules SLEGS aanlyn aangebied gaan word vir die tweede semester van 2020. Selekteer die fakulteit hieronder vir die lys van modules en die kontakpersoon per fakulteit.