Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Menslike Hulpbronne gesluit 6 Desember 2023

Beste Kollegas 

Neem asseblief kennis Menslike Hulpbronne afdeling sal nie, 6 Desember 2023 beskikbaar wees nie aangesien ons jaareind funksie sal plaasvind.

Ons sal weer her-open op 07 Desember 2023 vanaf 08:00.

Dankie vir jou geduld in hierdie verband.

Vriendelike Groete
Menslike Hulpbronne