Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Deeltydse konsultantposte vir 2024

​Hierdie poste is beskikbaar vir 2024. Aansoeke van M- en D-studente sal voorkeur geniet,


Die konsultante se pligte sluit die volgende in:

 

  • Individuele konsultasies met studente oor hul skryfwerk
  • Deelname aan die skryfkonsultantopleidingsprogram
  • Hulp met bemarking en profilering van Skryflaboratorium se konsultasiediens
  • Bywoning van gereelde vergaderings/gesprekke met die hoof van die Skryflaboratorium

 

Tweetaligheid in Afrikaans en Engels kan voordelig wees, maar is nie 'n vereiste nie.