Neem asseblief kennis dat Kampusgesondheidsdiens vir beide Stellenbosch en Tygerberg kampus gesluit sal wees op 9 Maart vanaf 08:00 - 13:00 vir opleiding. Dienste hervat weer vanaf 13:00.
Die fisioterapie praktyk sal steeds oop wees.