Die US Botaniese Tuin bly gesluit gedurende die Covid19 grendeltydperk en sal weer oopmaak sodra die Tuin kennisgewing ontvang dat dit veilig is vir personeel en publiek vir toegang.