Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Universiteit Stellenbosch Biblioteek gesluit op 23 & 24 Julie

​Die biblioteekgebou sal gesluit wees vir kliënte op 23 & 24 Julie agv. diep skoonmaak. Aanlyndienste en toegang tot e-bronne gaan steeds voort.

Die biblioteek sal op Maandag 27 Julie heropen.